Die bekende Suid Afrikaanse kosskrywer Isabella Niehaus en wêreldbekende kunstenaar Louis Jansen van Vuuren het sopas die gesogte Gourmand Wêreld Kookboek toekenning vir die Beste Vegan kookboek in die wêreld in Umea in Swede ontvang.
In 2015 begin Sidney kortverhale skryf, waarvan sommiges bekroon en gepubliseer word. In 2019 verskyn sy eerste roman vir volwassenes by Human en Rousseau en word gunstig ontvang. Later dieselfde jaar verskyn van Sidney se kortverhale in 'n jeugbundel. In 2020 verskyn Sidney se tweede roman, Middernag, 'n broeiende riller met onvergeetlike karakters by Human en Rousseau.
​
Resente is gaande oor Sidney se unieke skryfstyl wat se gestroopte woorde aan die kaal vlaktes van die Vrystaat herinner en die egtheid in die menswees van sy karakters.
​
Sidney woon in Johannesburg, Suid Afrika.
...
https://www.youtube.com/watch?v=X7-XMa2Y5GA
Aflewering 06
Hulle is sewe in die vreemde, sluimerende landskap van Mosambiek. Sewe bosvegters, gestuur om 'n vyandelike basis uit te wis.
'n Basis oorkant die grens is geskryf deur Louis Krüger.
Voorgelees deur Johan Allers
...
https://www.youtube.com/watch?v=cX3XL5ygydQ
Lank terug het ek 'n arm gesin geken. Hulle het saam met ander
mense op 'n plot gebly. In skeephouers. Ek het per abuis van die plot
tussen die bloekombome uitgevind. Dit was net nadat ek lewend uit 'n
wrak op die R59 gehaal is. Ek kry steeds nagmerries van die klank van
staal wat om my frommel; die verwarring van stemme wat ander
waarsku om "nie te kyk nie" en die reuk van olie oor warm teer.
Daarna voel ek vir 'n paar weke verdwaald tot 'n vriendin vir my sê, jy
is ongeanker. Kom oor jou gebreekte ribbes en die oorlewing van jou
gewisse dood en gaan help ander.
...
https://www.youtube.com/watch?v=3acpKUZVpb0
Opgedra aan slagoffers van Covid-19 en aan elkeen wat deur ’n ondenkbaar
veranderde leefwyse ingrypend geraak is sedert Maart 2020.
GELYKMAKER
saamgestel deur Fanie Marais
CORDIS TRUST PUBLIKASIES
Posbus 73592
Lynnwoodrif 0040
www.cordistrust.co.za
...
https://www.youtube.com/watch?v=GDjcPBL2dAc
Opgedra aan slagoffers van Covid-19 en aan elkeen wat deur ’n ondenkbaar
veranderde leefwyse ingrypend geraak is sedert Maart 2020.
GELYKMAKER
saamgestel deur Fanie Marais
CORDIS TRUST PUBLIKASIES
Posbus 73592
Lynnwoodrif 0040
www.cordistrust.co.za
...
https://www.youtube.com/watch?v=LfaA03t6i2g
JOHAN ALLERS: Ek het geleer om maklik tussen grense, mense en klasse te beweeg. Ek het my net so tuis in die woonkamers van die sosiale en politieke elite gevoel as in die agterkamers van die hoere van Duitsland. Ek het ook geleer dat jy die hoere beter kan vertrou en dat jy meer kon staat maak op die armes en die onderdruktes van die wêreld. Dat klein mensies minder lieg as die grotes. Dat skyn en bedrog die kapitaal van die heersende klasse is. Nie altyd nie, maar meestal.....
...
https://www.youtube.com/watch?v=v4VvIOlea8U