LBRY Block Explorer

LBRY Claims • 14-30-melrose-huis-in-pretoria

deace17769a9c5130fba00e2b6f2f8b4d6fd1b6e

Published By
Created On
4 Jun 2021 08:20:18 UTC
Transaction ID
Cost
Safe for Work
Free
Yes
14:30 - Melrose Huis in Pretoria - Herdenking van die Vrede van Vereeniging - Kransleggings
Die Vrede van Vereenigings die vredesverdrag wat op Saterdag 31 Mei 1902 tussen verteenwoordigers van die Boere en die Britte onderteken is by die Melrose-huis in Pretoria. Hierdie verdrag het die bloedigste oorlog ooit op Suid-Afrikaanse bodem, die Anglo-Boereoorlog, beëindig.
Die FAK-Kultuurnetwerke in Gauteng en die Vrystaat, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Weermagvereniging (SAWV) se Kiewiet-tak, Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika (GGSA), Vereeniging Gimnasium, Midvaal-munisipaliteit en lede van die gemeenskap het vandag (31 Mei 2021) dié historiese dag gevier deur geskiedkundige plekke wat te doen het met die Anglo-Boereoorlog te besoek.

#Boermedia #AngloBoereoorloog #Midvaal #Geskiedenis
...
https://www.youtube.com/watch?v=S5x46Xtus80
Author
Content Type
Unspecified
video/mp4
Language
Open in LBRY

More from the publisher

Controlling
VIDEO
PROAG
Controlling
VIDEO
BOER
Controlling
VIDEO
KAMPV
Controlling
VIDEO
PLAAS
Controlling
VIDEO
WANNE
Controlling
VIDEO
ONS W
Controlling
VIDEO
JONGM
Controlling
VIDEO
GENL.
Controlling
VIDEO
BOBAA