LBRY Block Explorer

LBRY Claims • baardberaad-128-hoenders-en-goete

da95684b0b85220c47e9f778135ee1ba6baf3c4e

Published By
Created On
1 May 2024 20:28:19 UTC
Transaction ID
Cost
Safe for Work
Free
Yes
Baardberaad 128 - Hoenders en Goete
Ons hou BAARDBERAAD oor hoenders en goete vanaand. Gesels saam en help ander met jou stukkie kennis of ervaring. Ons sal die gesprek stook op Baardberaad, die boere potgooi wat nou beskikbaar is op Spotify, Anchor, Google Podcasts, Youtube en Facebook.

Elke episode word moontlik gemaak deur die vriendelike samewerking met Boermedia. Ons bring vir jou geselskap oor aktuele sake vanuit 'n Boere-Afrikaner perspektief. Ons is stewig geanker in ons kultuur, taal en geskiedenis.

Terwyl ons die wêreld verken en gesels oor aktuele sake help ons om die die gesprek te deel met ander mense wat eendersdenkend is.

#Baardberaad #boermedia #hoenders
...
https://www.youtube.com/watch?v=If1iB_zSUIk
Author
Content Type
Unspecified
video/mp4
Language
Open in LBRY

More from the publisher

Controlling
VIDEO
GRIET
Controlling
VIDEO
'N HO
Controlling
VIDEO
BOERM
Controlling
VIDEO
ADHOC
Controlling
VIDEO
BOERE
Controlling
VIDEO
KAMPV
Controlling
VIDEO
SAKEL
Controlling
VIDEO
KEN J
Controlling
VIDEO
KRAGD