In die eerste aflewering van die nuwe Nuuspod Geldsake segment, gesels Izak en Corné Welman oor die impak van die COVID-19 pandemie op mense se finansies. Besighede het toegemaak, duisende mense het hulle werk verloor en daar is nie rerig enige vooruitsigte dat dinge gou gaan verbeter nie. In hierdie ongewone tye moet moeilike finansiële keuses gemaak word, wat langtermyn gevolge kan hê. Corné gesels oor wat jou opsies is en hoe om te werk te gaan om dit te implementeer.
Stuur enige vrae wat jy mag hê na info@nuuspod.com toe, en ons sal in ons volgende aflewering probeer om van jou vrae te antwoord.
LET WEL: Hierdie rubriek is slegs ter inligting en kan onder geen omstandighede gesien word as regs- of finansiële advies nie. Nader 'n regspraktisyn of finansiële adviseur as jy raad of advies nodig het.
00:00 Jou geldsake en COVID
02:50 Moenie net ophou betaal nie
04:28 Medies
05:30 Polisse
07:13 Ongeskiktheid
07:31 Kan ek leen teen my polisse?
08:05 Uittreeprodukte
09:00 Korttermynversekering
09:27 Die bank en my verband
10:05 Konsolideer jou skuld
10:42 Hou by jou reëlings!
10:55 Motors
12:25 Moenie vasklou aan dit waaraan jy gewoond is nie
12:55 Wat is jou pad vorentoe?
16:40 Moenie die gat dieper grou nie
17:05 Wat as ek gedagvaar word?
19:00 Met wie moet ek gaan praat
20:05 Wat van mense wat geen inkomste meer verdien nie?
21:45 Beskerm jou vermoë om 'n inkomste te kan verdien
...
https://www.youtube.com/watch?v=2rrgDOGfU-g
Nuuspod se daaglikse kyk na koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus met die komplimente van Fines4U
Besoek Fines4U by https://fines4u.co.za/
...
https://www.youtube.com/watch?v=HRKhwpgl4sw
Die begrafnisorganisasie Fira is ongelukkig oor die media se wanvoorstelling van sterftesyfers wat met die Covid19 pandemie verbind word. Nuuspod praat met Johan Rosseau, president van Fira, hieroor.
...
https://www.youtube.com/watch?v=wvWnv-Y-L3w
Ek praat met prof. Theo Venter van UJ oor die pas afgelope ANC leierskonferensie by Nasrec in Johannesburg waar pres. Cyril Ramaphosa vir 'n tweede termyn as leier van die party verkies is.
...
https://www.youtube.com/watch?v=ZOhktzuzgDo
Het jy geweet dat 70% van Suid-Afrikaners nie 'n geldige testament het nie? Die rede is eenvoudig – hulle weet nie waar om te begin nie of is nét te besig om aandag daaraan te gee.
Ons by Eksekuteurs vir Boedels en Testamente maak dit maklik vir jou. ‘n Persoonlike spesialis konsultasie by jou huis of die werk. Dit kan selfs na-ure wees. En die beste van alles is, dis gratis!
September is testamente-maand en Eksekuteurs vir boedels en testamente wil jou help om jou nalatenskap in orde te kry. In Afrikaans. Geen moeite, geen kopseer.
Besoek https://www.eksekuteurs.co.za/ vir meer inligting. Eksekuteurs vir Boedels en Testamente Sekerheid tydens onsekerheid.
Bankbesonderhede: Nuuspod Pty Ltd ABSA Tjekrekening 4101 228 985
Stroomop is Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.
...
https://www.youtube.com/watch?v=Qhyg2ZvH_Qs
Teresa en Shaun Long gesels uit oor hulle eerste dag in vanjaar se Berg & Bush Descent bergfietsren.
Foto's deur Volume Photography - Tobias Ginsberg
...
https://www.youtube.com/watch?v=SMdMD0lsX4s
Izak gesels met Connie Mulder, Leon Wessels en Helen Zille oor wat ons gaan maak as die ANC weer wen in 2024
...
https://www.youtube.com/watch?v=v-ugsxHkfBs
Het jy geweet dat 70% van Suid-Afrikaners nie 'n geldige testament het nie? Die rede is eenvoudig – hulle weet nie waar om te begin nie of is nét te besig om aandag daaraan te gee.
Ons by Eksekuteurs vir Boedels en Testamente maak dit maklik vir jou. ‘n Persoonlike spesialis konsultasie by jou huis of die werk. Dit kan selfs na-ure wees. En die beste van alles is, dis gratis!
September is testamente-maand en Eksekuteurs vir boedels en testamente wil jou help om jou nalatenskap in orde te kry. In Afrikaans. Geen moeite, geen kopseer.
Besoek https://www.eksekuteurs.co.za/ vir meer inligting. Eksekuteurs vir Boedels en Testamente Sekerheid tydens onsekerheid.
Bankbesonderhede: Nuuspod Pty Ltd ABSA Tjekrekening 4101 228 985
Stroomop is Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.
...
https://www.youtube.com/watch?v=Yd7PwOJfzBc
Bankbesonderhede: Nuuspod Pty Ltd ABSA Tjekrekening 4101 228 985
Stroomop is Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.
...
https://www.youtube.com/watch?v=OSHUxPkPKbM