LBRY Block Explorer

LBRY Claims • 13.-op.-14-6-20-die-engele-boodskappers

cd52ea0d46998fdcb7dff4fde32df304d8183310

Published By
Created On
10 Aug 2021 00:20:31 UTC
Transaction ID
Cost
Safe for Work
Free
Yes
13. Op. 14:6-20 - Die engele boodskappers
In Openbaring 14:6-20 lees ons van ses engele boodskappers wat in die middel van die groot verdrukking gaan optree. Hulle maak sekere uitsprake, doen aankondiginge en proklameer verskillende boodskappe. As ons hierdie engele se boodskappe in een enkele sin moet saamvat en opsom, dan sal ons sê: Die engele boodskappers verseker die leser dat “Jesus Christus uiteindelik die Oorwinnaar sal wees oor al die magte van Satan, die Antichris en die valse profeet”. Die goddelose toestande wat tydens die groot verdrukking op aarde heers, sal uiteindelik omgekeer word. Wonderlike tye van rus, vrede, voorspoed en geluk wag vir die godsaliges. Die beste dinge lê nog voor!!!

‘n Kort opsomming van die engele se boodskappe
1) Op. 14:6 - Die eerste engel verkondig die ewige Evangelie.
2) Op. 14:8 – Die tweede engel voorspel die val van die stad Babilon.
3) Op. 14:9 – Die derde engel kondig die oordeel aan oor die Antichris se aanbidders.
4) Op. 14:15 – Die vierde engel roep uit dat oordeel oor die aarde moet kom.
5) Op. 14:17 – Die vyfde engel het ‘n skerp sekel in sy hand.
6) Op. 14:18 – Die sesde engel roep die vyfde engel toe om te maai.

Volg ds Hennie gerus op Telegram. Daar is talle boodskappe asook ander reekse op Telegram beskikbaar. Laai die Telegram Toep (App) op u foon en/of rekenaar af en tik die volgende adres in: t.me/KykHyKom
...
https://www.youtube.com/watch?v=iYarGCl1X30
Author
Content Type
Unspecified
video/mp4
Language
Open in LBRY

More from the publisher

Controlling
VIDEO
5. OP
Controlling
VIDEO
1STE
Controlling
VIDEO
WEDER
Controlling
VIDEO
WEDER
Controlling
VIDEO
SATAN
Controlling
VIDEO
17. O
Controlling
VIDEO
DIE B
Controlling
VIDEO
9. MA
Controlling
VIDEO
JY WO