Die een waarin Zuma krismis by Nkandla vier; hoenderpryse skyrocket; en Boris Johnson 'n pizza slide uit 10 Downing Street vat.
...
https://www.youtube.com/watch?v=HJaDVCgE1fA
Ons by Eksekuteurs vir Boedels en Testamente maak dit maklik vir jou. ‘n Persoonlike spesialis konsultasie by jou huis of die werk. Dit kan selfs na-ure wees. En die beste van alles is, dis gratis!
September is testamente-maand en Eksekuteurs vir boedels en testamente wil jou help om jou nalatenskap in orde te kry. In Afrikaans. Geen moeite, geen kopseer.
Besoek https://www.eksekuteurs.co.za/ vir meer inligting. Eksekuteurs vir Boedels en Testamente Sekerheid tydens onsekerheid.
Bankbesonderhede: Nuuspod Pty Ltd ABSA Tjekrekening 4101 228 985
Stroomop is Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.
...
https://www.youtube.com/watch?v=8SE7SizVFfI
In Stroomop lewer Nuuspod kommentaar op koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus. Vandag se episode word moontlik gemaak deur Helpende Hand
...
https://www.youtube.com/watch?v=o70qLY4YnK8
Dr. Roelof Botha, ekonomiese raadgewer van die Optimum Finansiële Dienste Groep, gesels weekliks met Nuuspod oor die stand van die ekonomie.
...
https://www.youtube.com/watch?v=AZRx4tptNGE
Izak praat met Sakkie van Rooyen van Kaptein Brandt faam. Hy vertel hoe hulle besigheid gegroei het tot die inperking verlede jaar omdat hy besluit het dit gaan hom nie onderkry nie.
Die gesprek behoort 'n inspirasie te wees vir elkeen wat wonder of 'n mens 'n nuwe lewe uit bykans onmoontlike omstandighede kan skep.
...
https://www.youtube.com/watch?v=xWALtEn7eyw
Teresa gesels oor die Wines 2 Whales fietsren wat weer plaasvind vanaf die 5e tot die 14e November 2021.
...
https://www.youtube.com/watch?v=XH2XBLGzEB0
Bankbesonderhede: Nuuspod Pty Ltd ABSA Tjekrekening 4101 228 985
Stroomop is Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.
...
https://www.youtube.com/watch?v=jYMrMjCTu1Y
Het jy geweet dat 70% van Suid-Afrikaners nie 'n geldige testament het nie? Die rede is eenvoudig – hulle weet nie waar om te begin nie of is nét te besig om aandag daaraan te gee.
Ons by Eksekuteurs vir Boedels en Testamente maak dit maklik vir jou. ‘n Persoonlike spesialis konsultasie by jou huis of die werk. Dit kan selfs na-ure wees. En die beste van alles is, dis gratis!
September is testamente-maand en Eksekuteurs vir boedels en testamente wil jou help om jou nalatenskap in orde te kry. In Afrikaans. Geen moeite, geen kopseer.
Besoek https://www.eksekuteurs.co.za/ vir meer inligting. Eksekuteurs vir Boedels en Testamente Sekerheid tydens onsekerheid.
Bankbesonderhede: Nuuspod Pty Ltd ABSA Tjekrekening 4101 228 985
Stroomop is Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.
...
https://www.youtube.com/watch?v=BITh7y77Eqo
In Sport Stories op Nuuspod, kyk ons na die naweek se Sewes Wêreldbeker wat in Kaapstad gespeel gaan word en verduidelik hoe die Blitsbokke se pad na die finaal toe kan lyk
...
https://www.youtube.com/watch?v=Uwb-HHegVJg