Die volkslied van die Oranje-Vrystaat (Afrikaans: Vrystaatse Volkslied, Nederlands: Volkslied van de Oranje Vrijstaat) is van 1854 tot 1902 as die volkslied van die Oranje-Vrystaat gebruik.
Lirieke: H.A.L Hamelberg
Musiek: W.F.G Nicolai
1854 aangeneem
Afgestaan 1902
...
https://www.youtube.com/watch?v=RI41nJjs5qU
"...want as iemand kom en ’n ander Yahshua verkondig as wat ons verkondig het, of as julle ’n ander gees ontvang as wat julle ontvang het, of ’n ander goeie boodskap as wat julle ontvang het, kan julle maklik oortuig word..."
2 Korinthiërs 11:4
...
https://www.youtube.com/watch?v=jvQhZeGqqQk
Soos ek genoem het in die video, vir verwysings na hoe die Antieke Hebreeuse Huweliksmodel gewerk het, gaan na die volgende skakels:
https://www.youtube.com/watch?v=LpIouLY5ZbY
https://www.youtube.com/watch?v=HSfUqlVVtGY
https://www.youtube.com/watch?v=GVSwc-2M-nw
https://www.youtube.com/watch?v=hsYL1X9IUQ4
...
https://www.youtube.com/watch?v=hxrlFC-DDjg
Beginde Sondag 8 Augustus (1ste dag van die 6de maand Elul op die Bybelse kalender) tot Donderdag 16 September (10de dag van die 7de maand Ethanim op die Bybelse kalender), gaan ons vir 40 dae begin verootmoedig in gebed voor ons Skepper YAHWEH die Almagtige. Dit is ń geleende tyd van bekering, verootmoediging, gehoorsaamheid, gebed, versugtinge en smekinge vir barmhartigheid en verlossing vir ons Boervolk van die duistere magte wat ons ondergang bewerkstellig, ń tyd om ons kleed wit te kry en ons olielampies vól en gereed te kry.
Dit is werklik ń guldige geleentheid om Vader se aangesig te soek soos nog nooit tevore nie, en ons het meer redes daarvoor as ooit tevore!
Kom ons koop die tyd uit. Selah.
...
https://www.youtube.com/watch?v=f38_n1f9R9Y