Vrydagaand is die ligte aangeskakel om op die wit kruise te skyn - wat 'n hartseer gesig. Skokkend, hartseer en ongelooflik.
Ons gesels ook met Willem Petzer wat ook die Kruisplanting vir 2023 bywoon. Ons moet opdaag as dit vir jou belangrik is.
...
https://www.youtube.com/watch?v=IbuxG8_sixY
Boermedia in samewerking met Bittereinders en Vryheid Koffie doen sulke informele onderhoude met Afrikaner kinders tydens die Bokkieweek 2022.
-Volkseie Sport
-Trots Afrikaans
#boermedia #bittereinders #vryheidkoffie
...
https://www.youtube.com/watch?v=GeZjpiZdLeQ
Insiggewende woorde van Mnr Bennie van Zyl, die hoofbestuurder van TLU SA. Hy gesels met Alwyn de Klerk oor:
- Verkiesing;
- Voedselketting
- Toekoms
- Geloof
#SOS - Die petisie kan op hierdie skakel ingevul word: http://www.tlu.co.za/dev/sos/
...
https://www.youtube.com/watch?v=SB-nCpEs8QQ
Ek gesels vanaand met Tiaan Theron oor geskiedenis, die Kanadese optog vir vryheid, verset en ander sake. Ons lag ook so bietjie soos gewoonlik
...
https://www.youtube.com/watch?v=Bsqn6c5EPdM