LBRY Block Explorer

LBRY Claims • die-staat-in-die-ongelyk-verset-kan-daar

a2ea3f9029d45203ec8fb10d725f993aa45f9a4a

Published By
Created On
10 Aug 2021 17:23:21 UTC
Transaction ID
Cost
Safe for Work
Free
Yes
Die staat in die ongelyk - VERSET: kan daar iets positiefs vir kerk en volk uitkom? Hugo Hayes
Wat sê die Nederlandse Geloofsbelydenis oor verset teen die staat? Hoekom het dit vervaag? Elkeen moet indringende aandag aan sy getrouheid aan die Woord van God skenk. Luister saam na die video.

Reformatoriese Perspektiewe op Burgerlike Verset, Weerstand en Rebellie.

Gelowiges is ongetwyfeld op ‘n botsingskoers met die staat, omrede elkeen in die toekoms gekonfronteer sal word om, òf die staat gehoorsaam te wees en daardeur tronkstraf vry te spring en daardeur aan God ongehoorsaam te wees, òf God gehoorsaam te wees en geregtelike vervolging in die oë te staar.

Tydens hierdie byeenkoms is gepoog om:

- gelowiges met die aard, omvang en wese van die bedreiging vertroud te maak;
- met inbegrepe van Art. 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis en Vindiciae Contra Tyrannos, asook die Bybels begronde optrede van vername die Hervormers en historiese kerkleiers in tye van vervolging en verdrukking, grondleggingswerk vir ‘n Bybelsgefundeerde standpunt te doen wat elkeen van ons effektief kan gebruik om ons optrede in te rig volgens Die Skrif.

Die NGB art. 36 en die konsep van die mindere magistrate: bestaan die konsep nog in nasies state? Enkele riglyne vanuit die Magdeburg Konfessie oor die aangeleentheid.

Hugo Hayes het dit aangebied. Hy is die uitvoerende beampte van die Vereniging van Christelike Hoër Onderwys.

Navrae kan gerig word aan Frik Wentzel - 071 897 1009
...
https://www.youtube.com/watch?v=tQXFL6pAz28
Author
Content Type
Unspecified
video/mp4
Language
Open in LBRY

More from the publisher

Controlling
VIDEO
BITTE
Controlling
VIDEO
KOM J
Controlling
VIDEO
DIE V
Controlling
VIDEO
1.WIT
Controlling
VIDEO
DIE W
Controlling
VIDEO
BOERM
Controlling
VIDEO
VF PL
Controlling
VIDEO
DORSL
Controlling
VIDEO
BAARD