Kampvuurhoutjie - Paplepel in die maag
'n Kampvuurhoutjie is 'n kort storie wat uitgeknip is uit 'n lang Kampvuurstorie episode. Kyk die volledige episode op Boermedia se sosiale media bladsye. Elke Saterdagaand publiseer Boermedia nuwe episodes.
#Kampvuurstories #Kampvuurhoutjie #Boermedia #SteekDieVureAan
1. Om te adverteer in 'n episode, kontak ons vir meer inligting.
2. Indien jy 'n kostelike storie het om ons te wil vertel of jy weet van iemand wat 'n storie kan vertel, maak asb kontak met ons.
Epos: stories@boermedia.co.za
Ondersteun ons adverteerders:
- Ons Plek Besigheidsgids #OnsPlek www.onsplek.co.za
- Panelistic vir Sonpanele - #panelistic
...
https://www.youtube.com/watch?v=Fq5Fj4MegAQ
Die EFF het hierdie optog baie rewolusionêr aangekondig en het selfs godslasterlik gepraat. Hulle beskou dit as 'n groot sukses, maar was dit 'n sukses en wat se lesse is daaruit geleer. Van 24:00 Maandagaand is die EFF nie meer verantwoordelik vir enige plundering nie. Kan ons nou op ons louere gaan rus omdat die optog op die dag nie so suksesvol was nie? Wat van die volgende paar dae?
Kyk saam en hoor wat Fanie du Toit en Kobus Hoffman van die VF+ hieroor te sê het. Gesels saam in die kommentare.
#Boermedia
...
https://www.youtube.com/watch?v=8oLTW9NpHoM
Dean Chancy, die Texas Boere-Cowboy het kom kuier in Suid Afrika en het BOERMEDIA hierdie musiekvideo saamgestel uit van die geleenthede en feeste wat hy bygewoon het, by Bloedrivier en Majuba. Hy is ’n liedjieskrywer en country-sanger van Houston, Texas. Dean skryf en sing country-liedjies van kleins af. Hy is entoesiasties oor ons geskiedenis en dit wat die geskiedenis getuig oor wie ons as Afrikaners en Boere was en weer kan wees.
In Dean se eie woorde: “It is my desire to lift up the Boervolk and to inspire them to remember who they are and how they stood together in times past. If they do, I believe there is nothing they can’t do. Do you remember the Bible verse that says “a house divided will not stand?”
Dean gaan sing by plekke op uitnodiging. Deur sy sang vertel hy vir die wêreld wat se aanslag is op ons BOERE aan die gang veral op politieke terrein. Maar daar is HOOP en hy deel dit ook deur sy sang en getuienis.
Geniet die lied en die video.
Emaill: dean@deanssongs.com
WhatsApp Number: +1 832 883 6527
#Boermedia #Majuba #Bloedrivier #Boer #Afrikaner
...
https://www.youtube.com/watch?v=y82K9ICKvMM
Volg Boermedia en leer meer van jou geskiedenis.
#geskiedenisvasvra #boermedia #geskiedenis #gelofte #bloedrivier
...
https://www.youtube.com/watch?v=ikAniRxzxQw
#Kampvuurstorie - Klaar Gebid
Adverteerders in hierdie episode is:
- Marlo-Rus bied akkommodasie vir iemand wat wil oorslaap. Kontak 082 556 8861
- Mossiewa | Soek vir die naam op Facebook | Marius - 072 726 3920
- Swartruggens Dam en Karavaanpark | Dawie 072 172 8646
- Harding Auto - Enjin Oorbouings | Kobus 076 221 6133
- Cirrus Interkoelers | www.cirruscoolers.com | Chris - 082 876 5923
Om in ons episodes te adverteer, kontak ons by 064 400 4488 of per epos by adverteer@boermedia.co.za.
#Swartruggens #Mossiewa #MarloRus #SwartruggensDamEnKaravaanpark #Boermedia #HardingAuto
...
https://www.youtube.com/watch?v=1Py9iHTfn9o
Dr Louis Bothma gesels oor elke boek.
- Vang 'n Boer
- Die Buffel Struikel
- Rebelspoor
- Anderkant Cuito
- Huilwater
- Vat jou goed en trek Ferreira
- Die punt van die swaard
...
https://www.youtube.com/watch?v=g8d1-h8xHvU