In hierdie episode gesels Henk van de Graaf met Bennie van Zyl oor wat met die ekonomie aan die gang is.
...
https://www.youtube.com/watch?v=JSoOt62cfQ0
Kontak vir Gerhard Papenfus en Adv Richard Botha om deel te word van 'n groter groep wat hande vat en mekaar ondersteun om teen die aanslae te stry wat aan ons regte uitkerf.
Sien die kontak besonderhede in die video.
#Ramkat #Boermedia
...
https://www.youtube.com/watch?v=w1lgATwKuS8
Kruisplanting vind plaas op 16 September - Kom met jou bakkie, trekker, stroper of vaaljapie. Daag asb op by hierdie geweldige onreg wat teen ons boere gepleeg word!!
1 402 plaasaanvalle en plaasmoorde in tussen 2019 en 2022 by die Suid-Afrikaanse Polisiediens aangemeld, maar slegs in 66 van dié gevalle was daar skuldigbevindings.
Johan Nortje.
Dit beteken dat meer as 95% van al dié gruweldade steeds onopgelos is. Dit luidens ‘n AfriForum-verslag wat vanoggend bekendgemaak is.
Die verslag toon onder meer dat geen enkele suksesvolle vervolging van plaasmoorde in die ondersoektydperk in Gauteng, Mpumalanga, Noordwes of die Noord-Kaap gemaak is nie.
Johan Nortjé, AfriForum-navorser en samesteller van dié verslag getiteld Rural injustice: The low prosecution rates for farm attacks and murders sê ondanks die SAPD se Nasionale Strategie vir Landelike Veiligheid (NSLV), wat in 2019 geïmplementeer is, is daar steeds min tot geen vervolging as dit by plaasaanvalle kom.
Jacques Broodryk, AfriForum se woordvoerder vir Gemeenskapsveiligheid sê swak ondersoekwerk, ondoeltreffende vervolgings en ’n duidelike onbereidwilligheid van die regering om landelike veiligheid en plaasaanvalle in die besonder te takel, is waarskynlik die rede vir dié bevindinge.
Hy sê die verslag bied ook nou vir die eerste keer ’n blik op die nasionaliteit van plaasaanvallers, wat in hegtenis geneem is. “Die oorgrote meerderheid van aanvallers wat in hegtenis geneem word is dikwels Suid-Afrikaners en nie buitelandse burgers soos wat dikwels deur party
https://www.pretoriafm.co.za/verslag-meer-as-95-van-alle...
...
https://www.youtube.com/watch?v=bdNKdMGKQjY
Die twee het mekaar 40 jaar gelede laas gesien. Hierdie video is een van 3 videos wat die dag se verrigtinge weergee. Daar sal van nou af gereeld by die Pro Patria museum sulke saam kuiers gereël word. Kom kuier saam en vertel die stories van die oorlog.
#propatria #boermedia
...
https://www.youtube.com/watch?v=Ekw7LGBdpBI
Hierdie uitsending word regstreeks uitgesaai vanaf Bloedrivier - Die Sarel Cilliers Geloftesaal.
10:30 sal die program in die wa-laer begin waartydens die perde die vlagtentoonstelling sal lewer en die Gelofte weer bevestig.
Mag u elkeen 'n geseënde geloftedag hê.
#boermedia #bloedrivier #geloftedag
...
https://www.youtube.com/watch?v=ThqSZJVanOw
Johan van der Merwe stel die nuwe programreeks bekend waar Kobus Hoffman die programme sal aanbied en weekliks met verskillende gaste oor wye onderwerpe gesels.
Indien jy enige insette het vir die program, kontak ons gerus by hierdie epos adres: nuus@boermedia.co.za
...
https://www.youtube.com/watch?v=STS7TvG0YF8
Stefan Landman (33) is getroud met Marelie en het twee kinders. Hy boer op Dagwacht in Groenvlei in die noorde van KwaZulu-Natal (Wakkerstroom/Utrecht omgewing). Hy boer al die afgelope 16 jaar op grond wat hy saam met sy twee broers geërf het, asook ekstra grond wat onlangs aangekoop is. Die drie broers deel die verantwoordelikhede van die skape en wol; beeste; veewyding en die gewasse wat sojabone en mielies insluit. Hulle help mekaar soos nodig op hulle aparte stukke grond.
Lees meer op TLU SA se webblad by https://www.tlu.co.za/jongboere/
TLU SA / OLD MUTUAL INSURE AGRI / MANITOU / MAHINDRA-JONGBOERKOMPETISIE vir 2019.
...
https://www.youtube.com/watch?v=p56Mx4TpUXU