Struikelblokke oppad na die hel - Matt. 7:13 - Ds Hennie Prinsloo
Let op dat Jesus in Matt. 7:13 praat van "die pad wat na die verderf lei". Dit is 'n besige pad, dit dra 'n swaar verkeer. Daar is baie mense daarop! Maar ... omdat God die mens liefhet en nie wil he dat ons verlore moet gaan nie, plaas Hy struikelblokke in die pad wat helwaarts loop. ... https://www.youtube.com/watch?v=6Abp_KVW8mM
By die herdenking van die twee toringramp in die VSA op 11 September 2001, fokus ons in hierdie boodskap op die toringramp van Siloam en wat Jesus daaroor gesê het. - Luk. 13:4. Ds Hennie Prinsloo
...
https://www.youtube.com/watch?v=nnFyDDkHY3s
Hierdie studie dek die laaste helfte van die groot verdrukking (ongeveer 42 maande), sowel as die wederkoms van Jesus Christus.
Wanneer `n mens `n noukeurige studie van Bybelse profesieë maak, sal jy agterkom dat die laaste sewe jaar voor Jesus se wederkoms op die Olyfberg, `n tyd van groot drama, trauma en katastrofes op aarde sal wees.
Die Here Jesus het in Matt. 24:21 na hierdie tyd verwys toe Hy gesê het: “Want dan sal daar groot verdrukking wees soos daar van die begin van die wêreld af tot nou toe nie gewees het en ook nooit sal wees nie.”
Die verdrukking sal op aarde begin:
Sodra Jesus sy kinders met die wegraping kom haal het – soos in die dae van Noag en Lot sal Jesus eers sy kinders kom haal voor die verdrukking kom (Luk. 17:26, 28);
Met die openbaring van die Antichris op aarde.
Die groot verdrukking sal beëindig word:
met die tweede fase van Jesus se wederkoms op die Olyfberg.
Die verdrukking sal sewe jaar lank duur.
...
https://www.youtube.com/watch?v=8bO5FO_cIoY
"Soos koue water op 'n dorstige siel, so is 'n goeie tyding uit 'n ver land!" Spr. 25:25. Ds Hennie Prinsloo
...
https://www.youtube.com/watch?v=qjPIcQEIdgY