Nuuspod praat met Erns Grundling, aanbieder van Elders: 'n Pelgrimstog van hoop, oor al die stories agter die vervaardiging van die televisiereeks wat vanaf 30 September uitgesaai word.
...
https://www.youtube.com/watch?v=8ClWIzO-ta4
Nuuspod hou nabetragting oor die DA se vertoning in die munisipale verkiesings in November met Helen Zille. Ons praat oor koalisies, Julius Malema en ek vra uit oor daai omstrede bladskudepisode met Herman Mashaba
...
https://www.youtube.com/watch?v=Gjn5F8bltOk
Het jy geweet dat 70% van Suid-Afrikaners nie 'n geldige testament het nie? Die rede is eenvoudig – hulle weet nie waar om te begin nie of is nét te besig om aandag daaraan te gee.
Ons by Eksekuteurs vir Boedels en Testamente maak dit maklik vir jou. ‘n Persoonlike spesialis konsultasie by jou huis of die werk. Dit kan selfs na-ure wees. En die beste van alles is, dis gratis!
September is testamente-maand en Eksekuteurs vir boedels en testamente wil jou help om jou nalatenskap in orde te kry. In Afrikaans. Geen moeite, geen kopseer.
Besoek https://www.eksekuteurs.co.za/ vir meer inligting. Eksekuteurs vir Boedels en Testamente Sekerheid tydens onsekerheid.
Bankbesonderhede: Nuuspod Pty Ltd ABSA Tjekrekening 4101 228 985
Stroomop is Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.
...
https://www.youtube.com/watch?v=je_24f1Y2YY
Stroomop is Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.
Nuuspod Pty Ltd
ABSA Tjekrekening
4101 228 985
...
https://www.youtube.com/watch?v=iuNPUMeZAxk
Hierdie onderhoud is die eerste in 'n reeks van gesprekke wat Nuuspod gaan doen in die aanloop na die verkiesing toe in Oktober. Elke week sal 'n ander bekende in politieke kringe gevra word hoe hulle die stand van sake beskou. Die onderhoude word elke Dinsdag om 18:00 gepubliseer.
...
https://www.youtube.com/watch?v=GlvcHjhVaOY
Arno van Dijk van Worcester het die braaipak ter waarde van R3 000 gewen in Plankie Steaksous se videokompetisie.
...
https://www.youtube.com/watch?v=JTd25o1rEjE
Teresa het Robbie Hunter, die bekende fietsryer en wenner van 'n Tour de France skof, in Switzerland opgespoor en met hom gesels oor sy lewe na fietsry
...
https://www.youtube.com/watch?v=v81iUDZzdNg
Die een waarin nog parkbesoekers in 'n olifant vasloop; die moegoes van Jozi 'n raadvergadering ontwrig; en muise, hoenders, koeie, perde, varke lag as jy hulle kielie. Stroes Bob!
...
https://www.youtube.com/watch?v=kdLFQSy7EMI