Ondersteun die ruiters wat hierdie uitdaging aandurf wat van Pretoria na Bloedrivier te perd ry!
Bittereinder Kommando
ABSA
Tak kode: 632005
Rekening nommer: 9338 5672 96
...
https://www.youtube.com/watch?v=ePtMoXMqFKE
Boermedia bied met trots aan as medewerker (tegniese versorging) van die Plaaspraatjies program episode 1 wat handel oor watersake. Henk van de Graaf is die aanbieder van die program en sy gas in hierdie episode is Drickus Botha.
Stuur gerus enige navrae na nuus@boermedia.co.za.
...
https://www.youtube.com/watch?v=OUhQHOYifuI
Besigheidseienaars - Wil jy jou besigheid groei? Luister dan saam na hierdie seminaar waar Fergus Ferguson met ons praat oor besigheid.
Hy bespreek punte soos, mense, stelsels, prosesse, fases, finansies, bestuur, leierskap en nog meer.
#groeijoubesigheid #Boermedia #fergusmor #sakenetwerk #besigheidsnetwerk #entrepreneurship
...
https://www.youtube.com/watch?v=9PyHVmYxJmE
Luister in hierdie video hoe 'n boer van Vereeniging sy plaas opgee omdat sy arbeiders aanhou staak en hom van ongeveer 60 000 liter diesel besteel.
Boere gooi handdoek in, want mens kan nie meer boer nie. Alles en almal is teen ons boere.
...
https://www.youtube.com/watch?v=Pv_A1tlJaEw
Ek en Johan gesels oor hoe jy n groentetuin kan aanle en ander planne om so bietjie minder van die winkels afhanklik te wees.
...
https://www.youtube.com/watch?v=LTqrRRFnphA
Die Nuustafel vir 9 November 2020.
1. ZONDO KOMMISSIE braai vir MIYENI, een van ZUMA
se dames wat SAA moes laat vlieg;
2. Proefkonyne help om 'n COVID-entstof op die mark
te bring - ten spyte van hoƫ herstelkoers;
3. NKAABA kla oor die rassisme van die topbestuur
van DIMENSION DATA nadat hy geskep het toe hy daar was;
4. Kantore is besig om leeg te loop agv mense wat
meer en meer van die huise af werk;
5. Te min WIT spelers in Netbalspan - Velkleur
bly maar 'n kwessie in Suid Afrika;
6. Hoe lank gaan JOE BIDEN nog baai in die gloed
van oorwinning - terwyl die uitslag nog nie finaal is nie.
Hierdie NUUSTAFEL is moontlik gemaak deur ons adverteerders:
- Alternatief vir Oesversekering - www.skadegenade.co.za
- Intercoolers vir die selfdoen entoesias - www.cirruscoolers.com
- AC Schmidt Attorneys - andre@acschmidt.co.za
- Leef in Afrikaans produksies.
Om in die NUUSTAFEL te adverteer stuur vir ons 'n epos aan: adverteer@nuustafel.co.za
#Nuustafel #LeefInAfrikaans #SkadeGenade #CirrusCoolers #ACSCHMIDT
...
https://www.youtube.com/watch?v=3-afpfC2p9E
Die Nuustafel se dames bring aan jou die nuus vir 26 Oktober 2020.
Om in die nuustafel te adverteer, stuur asb 'n epos aan adverteer@nuustafel.co.za. Jou advertensies ondersteun ons harde werk en terwyl die kykers die NUUSTAFEL kyk, help ons jou om jou produk, diens of besigheid te adverteer.
Daar is egter een vereiste - jou besigheid mag nie 'n "BEE" of Swart Ekonomiese Bemagtigings besigheid wees nie. Slegs advertensies van nie-BBBEE besighede sal aanvaar word.
Die nuus in Afrikaans - ons doen dit self!!
#Nuustafel #LeefInAfrikaans
...
https://www.youtube.com/watch?v=hkzFKYcTUgU
Baardolie, sjampoe en ander produkte. Boermedia het die Buffelsfontein stalletjie by Huntex gaan besoek en die twee dames het nie teruggestaan om die produkte te bemark nie.
...
https://www.youtube.com/watch?v=9WR2k_CuZnw
In hierdie kort huldeblyk aan Chris Harmse (van die Witkruis Monument) wat oorlede is vra ons dat jy 'n bydrae sal maak vir Chris se familie wat ons hulp nodig het.
Kontak Klaas Prinsloo: 072 443 7591
Verwysing: Chris
Bank: FNB
Rekening Houer: Bittereinders Jeugbeweging
Rekening Nommer: 62761886294
Rekening tipe: Besigheids Rekening
Takkode: 251145
Tak: Eldoraigne
#boermedia #witkruismonument
...
https://www.youtube.com/watch?v=UmMUO7JwwqQ