Een van die uitstallers by die Pro Patria Militêre Fees was Wynand du Toit wat 837 dae in "eensame opsluiting" aangehou was in die 80's en later dmv 'n ruiltransaksie vrygelaat is. Hy het sy boeke verkoop.
#boermedia #wynanddutoit #propatria
@wynanddutoit9869
...
https://www.youtube.com/watch?v=nvV4_rLKcuc
Kampvuurstories word aan jou gebring deur Boermedia en word daar gepoog om ons erfenis en storievertelling te laat voortleef. Terwyl ons grappe vertel vind baie leersame gesprekke ook plaas.
Ondersteun die adverteerders wat dit moontlik maak om hierdie episodes op 'n volhoubare manier te vervaardig.
Stuur vir ons jou storie ook in na stories@boermedia.co.za. Neem dit sommer self op en stuur per whatsapp na 064 400 44 88.
#kampvuurstories #boermedia #grappe
...
https://www.youtube.com/watch?v=CK1Wo7f3YyM
Danie is 'n staatmaker wanneer dit kom by die stryd teen plaasmoorde. Uit sy liedjies kan jy agterkom hoe sy hart klop.
In die eerste helfte van die video gesels Angelique met hom, waarna hy vir ons die genoemde liedjie sing.
Witkruis Monument - 19 September 2020
...
https://www.youtube.com/watch?v=m-ULrtIyB2E
Boermedia het gaan kuier by die Goliat van Gat pampoenfees in Silverton Pretoria, daar by die Pretoria Boeremark.
Die inweeg het die Saterdagmiddag plaasgevind en die prysuitdeling het omstreeks 18:00 plaasgevind. Wykus Lamprecht het die Goliat van Gat rekord gebreek - sy pampoen was 790kg.
Kyk lekker saam hoeveel genot hierdie dag opgelewer het!!
#Boermedia #TLUSA #Pampoenfees #Boeremark
...
https://www.youtube.com/watch?v=L8yRWUH56x8
'n Baie lekker gesprek met Steve Hofmeyr. Ons gesels oor die Vaalharts Plaasmoorde, BLM, Protesaksies, Steve se seuns, Geloof, Covid, Musiek Industrie, Twitter en Politiek.
Nota: Ons vra omverskoning vir die ietwat eggo in die eerste 30min van die onderhoud. In die res van die video het die klank geloop soos stroop.
#Boermedia #SteveHofmeyr #Plaasmoorde
...
https://www.youtube.com/watch?v=1OOraXgFISk
Die landboumeesterplan plan voldoen nie aan die minimum vereistes van wetenskaplikheid, billikheid, inklussiwiteit of duidelikheid nie, en is daarom tot mislukking gedoem.
Lees ‘n opsomming van die landboumeesterplan hier: https://bit.ly/LMPsummary
Lees die volledige landboumeesterplan hier: https://bit.ly/LMPfull
Die hoofbesware teen die meesterplan is dat dit mank loop aan inklusiwiteit, die ANC se ernstig gediskrediteerde model van transformasie as fondasie gebruik en boere nie veel in die teks genoem word nie.
Dit is ‘n landbouplan SONDER boere!
Saai, TLU-SA, WRSA en NEASA, asook verskeie akademici, wetenskaplikes, opposisiepartye, ekonome, plaaslike- en distriklandbou-unies en individuele boere wat die plan verwerp het, werk nou saam om ʼn meer inklusiewe, markvriendelike en staatsbestande alternatiewe meesterplan te ontwikkel. Anders as die gebrekkige staatsgedrewe plan, sal die alternatiewe een meer deursigtig en inklussief wees en word alle belangstellende landbouverwante organisasies genooi om mee te doen.
Alle boere behoort n geleentheid te hê om ook insette te lewer.
Die alternatiewe plan sal deur opposisiepartye buite die invloedsfeer van die ANC by die parlement ingevoer word.
#AAMP #Landboumeesterplan
https://saai.org/alternatiewe-tot-die-landboumeesterplan/
...
https://www.youtube.com/watch?v=-ddIkDINcls
Jongboer 2019 Finalis - Azelle Uys
Azelle Uys (29) is getroud met Neels (ook ‘n finalis) en het een kind. Sy boer al die afgelope vyf jaar op die Platkoppie plaas in Heidelberg by Suikerbos. Azelle is verantwoordelik vir die skaap-afdeling en hanteer al die administrasie van die familieboerdery.
Besoek TLU SA se webblad by https://www.tlu.co.za/jongboere/
TLU SA / OLD MUTUAL INSURE AGRI / MANITOU / MAHINDRA-JONGBOERKOMPETISIE vir 2019.
...
https://www.youtube.com/watch?v=l96oDisEqAA