LBRY Block Explorer

LBRY Claims • veemedisyne-laat-ons-dit-kontroleer,-2

2d4ff07ea59c7c3ddb1780b1b397b64570ebf8bd

Published By
Created On
5 Aug 2022 06:53:54 UTC
Transaction ID
Cost
Safe for Work
Free
Yes
Veemedisyne: Laat ons dit kontroleer, pleit dokters I
Al hoe meer Suid-Afrikaanse dokters vra dat hulle die toediening van veemedisyne kontroleer voordat iemand iets oorkom. Derduisende Suid-Afrikaners oorval tans koöperasies en veeartse vir die middel omdat dit glo help om Covid19 te voorkom en genees.

Die middel maak ook in die res van die wêreld opslae. In België, Amerika en Brittanje word dit ook tans bespreek.

Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (Sahpra) verbied die middel vir menslike gebruik. Daar is lande wat dit wel vir sekere toestande goedgekeur het, mits dit deur ’n mediese dokter voorgeskryf word.

Wêreldwyd begin dokters egter laat weet dat die middel ’n bewese geskiedenis het dat dit veilig is vir menslike gebruik. Maar dokters en aptekers sukkel om die owerhede te oortuig hiervan.

Die probleem is dat daar te min amptelike data beskikbaar is. Sahpra het intussen laat weet dat hy voorgestelde studies hieroor sal goedkeur. Die tyd is egter te min hiervoor sê dr. Adi-Mari Schoeman van Patensie in die Oos-Kaap.

VIDEO 1

Dr. Dirk Koekemoer van Pretoria meen ook dat dokters eerder die verskaffing van die middel reguleer in die stryd teen Covid19. Volgens Koekemoer oordoseer die meeste mense hulself en stel hul aan groot risiko’s bloot.

VIDEO 2
Intussen het die aan die lig gekom dat die betrokke veemedisyne wel vir menslike gebruik in Suid-Afrika geregistreer is. Die Gesondheidsproduktebeheerraad (Sahpra), het Woensdag bevestig dat dit as ’n bylae 3-medisyne in Suid-Afrika geregistreer is.
...
https://www.youtube.com/watch?v=FLO8lbGgTIs
Author
Content Type
Unspecified
video/mp4
Language
Open in LBRY

More from the publisher

Controlling
VIDEO
KOEBA
Controlling
VIDEO
HIER
Controlling
VIDEO
KAN D
Controlling
VIDEO
WAT N
Controlling
VIDEO
VEEME
Controlling
VIDEO
MENS
Controlling
VIDEO
LEON
Controlling
VIDEO
SO VR
Controlling
VIDEO
LOUIS