Nuuspod praat weekliks met Dr. Roelof Botha, ekonomiese raadgewer van die Optimum Finansiële Dienste Groep, oor die stand van die ekonomie.
...
https://www.youtube.com/watch?v=YxjNgzHFY5c
Die gelykheidshof in Johannesburg het beslis dat die frase "Kill the Boer" nie as haatspraak gekenmerk kan word nie, aangesien daar nie genoeg getuienis daarvoor is nie. Nuuspod praat met Ernst Roets van Afriforum hieroor.
...
https://www.youtube.com/watch?v=vB_qlbhPDlk
Die een met 'n eenpartystaat en die Kaap se kondomestrategie om weg te breek.
Besoek ons borg by https://www.nexawebdesign.co.za/
...
https://www.youtube.com/watch?v=6sm8knu3ZCs
Nuuspod se daaglikse kyk na koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus met die komplimente van Kaptein se Moer
...
https://www.youtube.com/watch?v=lIgN9pEJOY8
Nuuspod praat met Johann van Loggerenberg na KPMG se aankondiging dat hul 50 werknemers van SAID gaan vergoed vir skade gely weens 'n vals verslag oor 'n onderduimse ondersoekeenheid by die Inkomstediens.
...
https://www.youtube.com/watch?v=R1LbTw6N0sM
Op Donderdag, 24 Februarie gaan ons met die bekende ekonome Dr. Roelof Botha en Dawie Roodt gesels oor die Begroting vir 2022. Hou Nuuspod dop vir nadere besonderhede
...
https://www.youtube.com/watch?v=ImtVUECykzU