LBRY Block Explorer

LBRY Claims • kampvuurstories-ep11-lag-saam-vir-die

23dd5d5d058afb8ac39d0050f8e02aca76ed2636

Published By
Created On
5 Feb 2022 21:21:12 UTC
Transaction ID
Cost
Safe for Work
Free
Yes
Kampvuurstories Ep11 - Lag saam vir die stories oor bobbejane, luiperds, blondines en nog meer.
#Kampvuurstories is 'n informele storievertel program waartydens verskillende gaste die geleentheid gegun word om belewenis verhale, sages, mietes, geskiedkundige staaltjies, wolhaarstories en sommer net skaterlag-stories te vertel. Die doel van hierdie program is om weer 'n liefde vir ons kultuur en geskiedenis te kweek en die stories vir die nageslag op te teken. Met Afrikaans as aanbiedingstaal word ou uitdrukkings en gesegdes afgestof. Stories word deurspek met humor en die spontane reaksies van die gaste ontlok 'n glimlag by ieder-en-elk.

Ander episodes van Kampvuurstories kan gekyk word op Facebook, Youtube, Rumble, Bitchute en meer.

Kontak ons vir bemarkingsgeleenthede tydens Kampvuurstories se episodes. stories@boermedia.co.za

Ondersteun asb hierdie besighede in hierdie episode:

1. Cirrus Coolers - Vir die selfdoen entoesias wat op die uitkyk is vir interkoelers vir sy bakkie of voertuig. www.ciruscoolers.com

2. Ons Plek - Ondersteun hierdie volkseie besigheidsgids deur jou besigheid daarop te lys, of om ander volkseie besighede , wat daarop is, te ondersteun. www.onsplek.co.za

3. Tonder & Jarnsmior Ingenieurswerke - Ons ontwerp en bou gereedskap / toerusting om jou BAIE lank te hou. jakob@tonder.co.za

4. Borg Telecom - Internet diensverskaffers, WiFi en vesel internet. www.borgtelecom.co.za

Neem ook deel aan ons kompetisie deur vir ons jou grap of storie in te stuur. Die beoordelaars sal daarna kyk vir plasing en jy kan die kans staan om 'n prys te wen. Laat die stories inkom.
...
https://www.youtube.com/watch?v=vN0FVgcErWM
Author
Content Type
Unspecified
video/mp4
Language
Open in LBRY

More from the publisher

Controlling
VIDEO
ADHOC
Controlling
VIDEO
SAKEL
Controlling
VIDEO
BAARD
Controlling
VIDEO
NUUST
Controlling
VIDEO
BAARD
Controlling
VIDEO
DIE N
Controlling
VIDEO
PRAAT
Controlling
VIDEO
HOE O
Controlling
VIDEO
BAARD