Perdeskou - Vaalharts Pekanfees 2023 in Magogong, Noord-Kaap
Perdeskou - Vaalharts Pekanfees 2023 in Magogong, Noord-Kaap. Ons gesels met Dirkie McKenzie oor hierdie besonderse perdeskou op Magogong. ... https://www.youtube.com/watch?v=3qKWO3DSoWo
Johan gesels met Piet le Roux van Sakeliga oor
- rommelstatus,
- ekonomie,
- pandemie,
- kripto-geldeenhede,
- eskom, sal privaat besighede staats funksies oorneem?
- pensioenfondse,
- swart ekonomiese bemagtiging se impak op die ekonomie,
- alternatiewe finansiering,
- entrepreneurskap en
- 'n internasionale netwerk van besigheidsgeleenthede.
#Boermedia #Sakeliga #Entrepreneurskap #Besigheid
...
https://www.youtube.com/watch?v=IjAFqrslqs4
Boermedia gesels met Adv. Richard Botha om die verwarring wat bestaan oor die regulasies wat die regering nou implementeer nadat die ramptoestand vir die pandemie opgehef is, vir ons uit te klaar en lig daarop te werp.
Gesels saam hieroor - dit moet gedebatteer word!
#boermedia #gesondheidsregulasies #cv19regulasies
...
https://www.youtube.com/watch?v=GNDPL9epHrY
Ek gesels met Leon Cornelius. Skrywer, volksman en gewone mens. Ons gaan ook so bietjie raak aan aktuele sake.
...
https://www.youtube.com/watch?v=nyM0OtA7NaE
Welkom by die Boerebemarkingsdag in VIVO. Ons borge is vir ons belangrik! Ons doen moeite om vir hulle waarde te gee vir hulle borgskap. Die Vivo Boerebemarkingsdag bied 'n unieke platform waar boere hulle kennis kan uitbrei ten opsigte van die nuutste tegnologie, produktiwiteitsoplossings, produkte, dienste en enige boerderyverwante aspekte.
Ons boeredag sorg vir vermaak vir die hele gesin. Hier is heerlike boerekos, daar is damesuitstallers in die Mamma-Mall, toutrek, beesveilings, minijag-ekspo, voertuigdemonstrasies, kleiduifskief, rugby op die groot skerm en ons kan ook uitsien na gaskunstenaars PROP en BOK van Blerk. Mel - die storieverteller sal ook die dames met haar humor vermaak.
Vir meer inligting besoek ons webwerf by: www.vivoboeredag.co.za
#boerwees #plaaslewe #landboufees #landboudemonstrasies #vivoboeredag #boermedia #bonsmara #vivoboeredag #boersaam
...
https://www.youtube.com/watch?v=CnazglT_4d4
Boermedia gesels met Peet Dorfling oor die Bittereinder Kommando wat hulle toespits op geskiedenis en kultuursake.
Al wat jy benodig om deel te word is, jy moet wees in jou hart 'n BOER, jy moet hê 'n ROER en kan ry op 'n PERD - en natuurlik jou BYBEL ook.
Word deel van hulle en leef op hierdie manier jou kultuur uit saam met 'n groep BITTEREINDERS wat die vlam aan die brand hou.
Kontakbesonderhede is in die video!!
...
https://www.youtube.com/watch?v=meX0H7r49Rs
In hierdie Nuustafel - Ramaphosa wil vergeld en verstaan nie hoekom Afrikaners Geloftedag vier nie, regering wil minimum loon verhoog, Land bank is 'n mis-oes, Cele jaag die virus weg op die strande, Trump mag dalk uitvoerende orde 13848 aktiveer en laastens brokkie nuus oor meisie wat talent ontdek met perde.
Luister gerus saam - teken in op ons kanaal en druk die klokkie om ingelig te bly oor die volgende NUUSTAFELS waar meer inligting met jou sal deel.
Groetnis,
Nuustafel Redaksie
Hierdie NUUSTAFEL is moontlik gemaak deur ons adverteerders:
- Leer jouself om jou gholf tegniek te verbeter - www.selfcoach.golf
- Intercoolers vir die selfdoen entoesias - www.cirruscoolers.com
- Alternatief vir Oesversekering - www.skadegenade.co.za
- Leef in Afrikaans produksies.
- Maak jou eie BOERBIER. https://boerbier.com/r?id=ssk3c0
- AC Schmidt Attorneys - andre@acschmidt.co.za
Om in die NUUSTAFEL te adverteer stuur vir ons 'n epos aan: adverteer@nuustafel.co.za
#Nuustafel #LeefInAfrikaans #NuusInAfrikaans #SkadeGenade #CirrusCoolers #ACSCHMIDT
#Nuus #LekkerNuus #Selfcoach #Gholf #Golf #Boerbier
...
https://www.youtube.com/watch?v=m17b8Hb2JeQ