Boermedia was by die Pro Patria Militêre Fees op 2 Mei 2022 by die Voortrekkermonument.
Die projek om die Pro Patria museum te bou het dan ook amptelik met hierdie geleentheid afgeskop! Besoek gerus die Voortrekkermonument vir meer inligting.
Die era van die bosoorlog sal nou amptelik in ons kultuur en geskiedenis weergegee word en elkeen kan nou sy/haar storie bydra. Hierdie stories moet vertel word en daarom het Boermedia met verskeie persone op die dag onderhoude gevoer het. Kyk gerus na die ander onderhoude op hierdie kanaal.
#boermedia #propatria #bosoorlog #weermag #operation savannah
...
https://www.youtube.com/watch?v=_zYQqi_8O28
Boermedia gesels met Adv. Richard Botha om die verwarring wat bestaan oor die regulasies wat die regering nou implementeer nadat die ramptoestand vir die pandemie opgehef is, vir ons uit te klaar en lig daarop te werp.
Gesels saam hieroor - dit moet gedebatteer word!
#boermedia #gesondheidsregulasies #cv19regulasies
...
https://www.youtube.com/watch?v=GNDPL9epHrY
Boermedia het die museumteater gaan besoek en die nuwe metode om geskiedenis vars en lewendig aan te bied gaan beleef. Dit is iets besonders en een ding is verseker - die geskiedenis vertel 'n verhaal waarop ons trots kan wees. Die wêreld narratiewe wou ons volk vernietig, maar kom kyk self en besluit dan of jy saamstem.
#boermedia #voortrekkermonument #museumteater #erfenis
...
https://www.youtube.com/watch?v=-qkzC_9uXUQ
#shorts #boermedia
#selfbeskikking
Die vollengte onderhoud kan hier gekyk word:
https://youtu.be/1f3LS_GJeUA
...
https://www.youtube.com/watch?v=X-Uoverjj4U
Ek gesels vanaand oor die Skiet die Boer hof uitspraak en die plaasaanvalle sedert dit. Ons raak ook ander regspraak in die algemeen in die ruwe SA. Ons raak aan kween Liesbet en ander aktuele sake.
...
https://www.youtube.com/watch?v=zEO3-uWcLlA
Die vierkleur was die eerste keer gehys op 6 Januarie 1857, vyf jaar nadat die ZAR onafhanklik geword het as 'n republiek. Hy is gestryk op 31 Mei 1902.
...
https://www.youtube.com/watch?v=u3faMNK22Pk
DORSLANDTREK 1874 - 2024 HERDENKING
Prof. Erik Holm gaan Saterdag 'n aanbieding oor die OSSEWA lewer. Kom luister na sy praatjie.
Wanneer: 1-2 Junie 2024
Waar: Voortrekkermonument, Pretoria
Tyd: 08:00vm tot laatmiddag
Toegang: R100 per persoon of R200 per gesin met skoolgaande
kinders
Bring u eie kampstoele, braai en drinkgoed asook eie eetgerei vir die braai Saterdag-, en ook 'n piekniekmandjie vir Sondagmiddag-middag. Die restaurant op die terrein sal ook oop wees.
Kom leer wie die Dorslandtrekkers was, waar hulle getrek het, en kom kuier saam met hulle nasate. Ons mag hulle nie vergeet nie, en die stories moet oorvertel word.
Kontak asb. vir Marie Dahms op 083 305 7516 vir navrae of om te bevestiging.
Kom kuier die hele naweek saam!
Kom sluit aan by ons groep op Facebook:
https://facebook.com/groups/dorslandangola
#dorslandtrek #dorslandtrekvereniging
...
https://www.youtube.com/watch?v=w9oHS2VLLMg
Die militêre veterane sal veral hierdie boeke geniet. Dit handel oor konsepte van oorlogvoering in Afrika wat baie nou verband hou met 4de generasie oorlogvoering soos gedoen deur die vegters in die midde ooste.
...
https://www.youtube.com/watch?v=Kf_9_1qA-SY