Bankbesonderhede: Nuuspod Pty Ltd ABSA Tjekrekening 4101 228 985
Stroomop is Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.
...
https://www.youtube.com/watch?v=WEVLLXDLH7k
Vyf verdagtes is dood na hulle vermoedelik 'n taxibaas vroeër vandag (Dinsdag 8 Des. 2020) in Kemptonpark aangeval het. Die taxibaas het gaan geld trek, verdagtes het hom aangeval. Polisie is ingeroep en verdagtes is doodgeskiet. Saak word ondersoek.
...
https://www.youtube.com/watch?v=Vi99UDr13ok
Dis 'n wilde vraag om te vra, maar daar is mense wat so hoop. Een van hulle is Jaco Kirsten, 'n voormalige joernalis van SA wat deesdae in Amerika bly. Nuuspod het met hom oor die Amerikaanse presidentsverkiesing gepraat. Dis 'n lang gesprek, maar 'n genotvolle een, want Jaco is goed ingelig oor wat in Amerika gebeur, hy is 'n onderhoudende geselser en hy het interessante standpunte wat die moeite werd is om na te luister. Gun jouself dus erens 'n uur of luister dit in sessies, maar hoor wat die man te sê het.
...
https://www.youtube.com/watch?v=kp2zkBh8s44
André Johan Grobler verneuk mense al vir jare lank. En net toe almal gedink het hy is nou stil, toe duik hy op in Honeydew waar hy vals wergeleenthede in die mynbedryf verkoop het. Teen die tyd dat Nuuspod by hom uitgekom het, moes hy al goed meer as 'n een miljoen Rand gemaak het uit sy nuutste skema.
...
https://www.youtube.com/watch?v=Bx-QfQU7vv8
In Stroomop lewer Nuuspod kommentaar op koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus. Vandag se episode word moontlik gemaak deur Inscorp
...
https://www.youtube.com/watch?v=zoyFB970qrI
In Hoofnuus kyk Nuuspod na die dag se koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus. Met die komplimente van Pam Golding Properties Nelspruit.
...
https://www.youtube.com/watch?v=1s3GxZ8p4HA
Die een waarin Zuma krismis by Nkandla vier; hoenderpryse skyrocket; en Boris Johnson 'n pizza slide uit 10 Downing Street vat.
...
https://www.youtube.com/watch?v=HJaDVCgE1fA