Nuus Dinsdag 6 Junie 2023 IN DIE NUUS: 1. Al sewe beskuldigdes in die Pampoenkraal saak word onskuldig bevind 2. Carl Niehaus se party weier om voortaan Die Stem-gedeelte van die volkslied te sing 3. En SA spring ‘n resessie vry ... https://www.youtube.com/watch?v=5fhU2ekR7a8
Die jong Brendin Horner is op 1 Oktober 2020 vermoor en sy lyk is op 2 Oktober 2020 gevind.
Die woordvoerder vir die polisie in die Vrystaat, brigadier Motantsi Makhele het gesê Horner het beserings aan sy kop en gesig gehad. 'n Mes is op die toneel gevind. Horner se Toyota Hilux is later langs die pad gevind met bloedvlekke.
Talle berigte wou dit hê dat Horner gehang is, wat gemoedere nog meer opgejaag het en gelei het tot 'n massabyeenkoms waar geweld uitgebreek het op Senekal toe die verdagtes die eerste keer in die hof verskyn het.
Nuuspod het die gebied besoek en dit reggekry om 'n onderhoud met Horner se werkgewer Gilly Scheepers te doen. Scheepers het dit duidelik gestel dat Horner nie gehang is nie.
Belangriker nog is hoe Scheepers dit benadruk het dat die voorval nie ‘n rassekwessie is nie, maar misdaad.
Met gemoedere wat so hoog geloop het, was die boodskap uiters belangrik om bestendigheid in die gebied te vestig.
...
https://www.youtube.com/watch?v=mkDMhenCVi4
Bankbesonderhede: Nuuspod Pty Ltd ABSA Tjekrekening 4101 228 985
Stroomop is Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.
...
https://www.youtube.com/watch?v=60S99Tu1rLg
Blitsbokke maak Suid-Afrika net trotser, Bulle se sosiale media strategie werk toe nie in hulle guns nie en heelwat ander sport stories van die naweek.
...
https://www.youtube.com/watch?v=3nfIo8FX8DM
Ons by Eksekuteurs vir Boedels en Testamente maak dit maklik vir jou. ‘n Persoonlike spesialis konsultasie by jou huis of die werk. Dit kan selfs na-ure wees. En die beste van alles is, dis gratis!
September is testamente-maand en Eksekuteurs vir boedels en testamente wil jou help om jou nalatenskap in orde te kry. In Afrikaans. Geen moeite, geen kopseer.
Besoek https://www.eksekuteurs.co.za/ vir meer inligting. Eksekuteurs vir Boedels en Testamente Sekerheid tydens onsekerheid.
Bankbesonderhede: Nuuspod Pty Ltd ABSA Tjekrekening 4101 228 985
Stroomop is Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.
...
https://www.youtube.com/watch?v=Op5zO3rOFDg
Bankbesonderhede: Nuuspod Pty Ltd ABSA Tjekrekening 4101 228 985
Stroomop is Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.
...
https://www.youtube.com/watch?v=tWB4ftrL8og
Stroomop is Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.
Nuuspod Pty Ltd
ABSA Tjekrekening
4101 228 985
...
https://www.youtube.com/watch?v=DQy1fZ6U4Ow
Nuuspod begin vandag met 'n nuwe segment, Hoofnuus. In die afdeling wil ons na die daaglikse hoofnuus in koerante en aanlyn nuusbronne kyk. Dis 'n eerste. Plek vir baie verbetering en skaaf. Maar hier is hy. Laat weet gerus wat jy dink.
...
https://www.youtube.com/watch?v=fukjmMWz3pQ