Het jy geweet dat 70% van Suid-Afrikaners nie 'n geldige testament het nie? Die rede is eenvoudig – hulle weet nie waar om te begin nie of is nét te besig om aandag daaraan te gee.
Ons by Eksekuteurs vir Boedels en Testamente maak dit maklik vir jou. ‘n Persoonlike spesialis konsultasie by jou huis of die werk. Dit kan selfs na-ure wees. En die beste van alles is, dis gratis!
September is testamente-maand en Eksekuteurs vir boedels en testamente wil jou help om jou nalatenskap in orde te kry. In Afrikaans. Geen moeite, geen kopseer.
Besoek https://www.eksekuteurs.co.za/ vir meer inligting. Eksekuteurs vir Boedels en Testamente Sekerheid tydens onsekerheid.
Marleen van Staden van die DA is verlede week vir 'n tweede termyn aangewys as die burgemeester van Modimolle-Mookgophong. Die slag met die opskiet van 'n muntstuk. Nuuspod praat met haar.
...
https://www.youtube.com/watch?v=HO_XQKBMkw8
Christopher Pappas, DA Mayor of uMngeni tells how he has to sleep on different places in order to stay safe from the ANC and other political rivals.
...
https://www.youtube.com/watch?v=f-4W6PMmykg
Stroomop 20 April 2022
In Stroomop lewer Nuuspod kommentaar op die dag se voorblad- en ander aanlyn nuus.
Vandag se uitgawe is met die komplimente van Pam Golding Properties Nelspruit
...
https://www.youtube.com/watch?v=zvBv8qLL1ek
Die Amerikaanse Senaat het Donderdag wetgewing goedgekeur om die federale regering se skuldplafon van $28,400 miljard op te skort en tot $28,900 miljard te verhoog.
Die Senaat het na weke van partygevegte oor die kwessie die wetgewing met 50 stemme teenoor 48 goedgekeur.
Die stap het die regering gered van ‘n geskiedkundige wanbetalerstatus, maar dit is slegs ‘n tydelike oplossing. Die verhoging sal teen 3 Desember uitgeput wees.
Die verwerping van die wetgewing sou inhou dat die staat nie sy verpligtinge kon nakom nie en dat miljoene staatsamptenare nie hul salarisse sou kry nie.
Vir die volgende agt weke gaan ‘n erg verdeelde Kongres egter ‘n middelgrond moet vind om te voorkom dat die land voor ‘n soorgelyke krisis te staan kom.
...
https://www.youtube.com/watch?v=GFVlnwzyqAs
Bankbesonderhede: Nuuspod Pty Ltd ABSA Tjekrekening 4101 228 985
Stroomop is Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.
...
https://www.youtube.com/watch?v=iNaa3AbUsbI
Bankbesonderhede: Nuuspod Pty Ltd ABSA Tjekrekening 4101 228 985
Stroomop is Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.
...
https://www.youtube.com/watch?v=DxVGyExnT5Q
In Stroomop lewer Nuuspod daagliks kommentaar op koerant- en ander aanlyn nuus. Vandag se episode is met die komplimente van Fines4U
...
https://www.youtube.com/watch?v=Qo5WxdZp7-I