Nuuspod praat met Carika Carelse van Brandvlei oor die Munisipale Verkiesings en ons vra of dit enige verskil aan haar lewe maak. 'n Onderhoud uit 'n ander oogpunt oor hoe verkiesings mense op grondvlak raak.
...
https://www.youtube.com/watch?v=KdI0goFIAms
In hierdie lekker gesprek gesels John Smit en Teresa Coetzee oor die Cape Epic, die Barney Army, leierskap, familie en besigheid.
...
https://www.youtube.com/watch?v=hspbCFSEe60
Nuuspod praat weekliks met Dr. Roelof Botha, ekonomiese raadgewer van die Optimum Finansiƫle Dienste Groep, oor die stand van die ekonomie.
...
https://www.youtube.com/watch?v=YxjNgzHFY5c
Bankbesonderhede: Nuuspod Pty Ltd ABSA Tjekrekening 4101 228 985
Stroomop is Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.
...
https://www.youtube.com/watch?v=qVgUjVS5468